PlatformSA is rated 3 out of 5 in the category e-learning. Read and write reviews about PlatformSA. Platform SA is ontwikkel om die manier waarop jy studeer verewig te verander. Ons bied jou die geleentheid om deel te vorm van ‘n revolutionêre manier van hersiening en voorbereding vir toetse en eksamens! Ons doel is om jou akademiese lewe te vergemaklik en te verbeter. Platform SA is ‘n vraagbank gebasseerde webtuiste wat jou meer leer en oefen materiaal gee. Ons bied jou ‘n platform wat elke aspek van jou werk toets en die geleentheid gee om meer voorbereid te wees vir toetse en eksamens. Tot jou beskikking is daar ook verskeie vraestelle in PDF formaat en jou eie Leer Guru wat jou leer wenke en musiek aanbied. So vorm deel van die nuwe Era van hersiening en verander die manier waaarop jy studier vir ewig! Lees meer oor ons Visie en Missie en wat ons vir die toekoms beplan.
Company size
1-10 employees
Headquarters
Centurion, Guateng