Paarl, South Africa
71B Lady Grey St, Lemoenkloof,
N/A
+27218701631
Very bad service there was young colourt man that helped me but he is just plain dumb to say the least.
like
excellent serbice
Baie swak diens, Ek het Black Friday banke gekoop en dit nou eers in Januarie oopgemaak dit het n gat ingehad, was stukkend en Ek het terug gegaan na hulle toe want die ander helfte was nog toegemaak, Toe hulle die bank by my Huis kom haal het die man gese, Hierdie banke moet glad nie hierheen gekom het nie, Was veronderstel om Regmakers toe geneem gewees het, Maar hulle het ook net die een gedeelte gevat en nou sien ek dat daardie ou banke is en met vergelyking tot die prent van Black Friday se banke, Blink daardie bankie nie eers nie, Maar dus nuut en dit ruik nie eers nuut nie, Ek het gebel na Hoofkantoor en Ek stuur al n hele week lank E-Mails maar ek word net ignoreer, Maar ek gaan daardie ander gedeelte more 29/01/2021 aflaai by Lewis Stores Lady Grey Straat, Dit was my eerste en laaste dat ek iets daar gekoop het, En boonop nogals kontant ook.
My X het n bed by julle gekoop.na ongeveer drie maande breek een spring van die bed. My X kontak Unice by Lewis Paar. Sy is baie onbeskof en gooi die telefoon in my en X se oor neer. X was ook persoonlik by Lewis Paarl en by Unice. Sy is onbeskof en wil nie klagte aanhoor nie.
Deli
The best companies in the category 'Deli'