Randfontein, South Africa
64 Jan Fiskaal Ave, Helikon Park,
N/A
+27795235466
Neat clean and well quipped. White linen and barfridge in every room.
like
need and friendly ..very good service
Awsome people awsome stay
Dit was die vriendelikste verwelkoming wat ons by ons aankoms gekry het. Tannie Sannie het ons welkom geheet. Ons kamer aan ons uitgewys soet eetgoetjies en koeldrankies gegee. Dit voel asof 'n mens mekaar al jare ken en sy is 'n baie liewe mensie. Laat jou voel asof sy soos 'n moeder is. Plek het toesluit fasiliteite vir jou voertuig. Die kamers is baie mooi en gerieflik. Sal haar ter eniger tyd aanbeveel vir verblyf as julle Randfontein besoek. Is ook naby 'n Mall en net oor die pad is twee Garages en 'n Spar.
Deli
The best companies in the category 'Deli'