Welkom, South Africa
312 Stateway, Welkom Central,
N/A
+27573571304
Ek wil Vista en hulle personeel bedank vir julle harde werk. Donderdae is een van my gunsteling dae, want dan word my Vista gratis voor my deur afgelewer. Ons is bederf en besef nie elke keer as ons hom lees hoeveel werk daaraan verbonde is nie. Van julle joernaliste en kantoorwerk af regdeur tot die klaar gedrukte koerant. Dan word dit nog gratis afgelewer ook. Wow! Ons is bederf en ek voel net dit is tyd vir 'n baie groot dankie vir al julle onbaatsugtige werk. Dit gaan nie ongesiens by my verby nie. Julle is awesome!
like
Deli
The best companies in the category 'Deli'